Bottelary Hills wine farms - Groenland Wines


Kosie Steenkamp is the owner of Groenland. Kosie is third generation who, over the past almost seventy years, has developed the farm to its present status as a premier red wine producer.
As the Bottelary area is especially suitable for the cultivation of red grape varieties, Kosie has undertaken extensive plantings

KWV International are currently responsible for Groenland's marketing and distribution. Groenland consists of 188 ha of which 152 ha are under vine (35% white and 65% red cultivars).
Kosie Steenkamp is die eienaar van Groenland. Dit is die derde generasie wie, in die afgelope sewentig jaar, die plaas

Die komplekse variëteite Cabernet Sauvignon, Shiraz asook 'n spesiale versnit, Antoinette Marié, wat na Kosie en Heléne se twee dogters vernoem is, het die plaas op die voorfront van rooiwyn produksie geplaas.
KWV Internasionaal hanteer tans al Groenland se bemarking en verspreiding.
Groenland is 188ha groot, waarvan 152 beplant is met wingerd (35% wit en 65% rooi kultivars).

