Joint Wineries (Pty) Ltd
P O Box 42, Koelenhof, 7605
Tel: +27 21-906 1620 / Tel: +27 21- 903 6286
Bottelary Hills wine farms - Goedehoop Estate Wine

Goede Hoop wine estate is situated off the old road between the towns of Stellenbosch and Kuils River, deep in the valley known as the Bottelary Kloof. The old farmhouse, rich in atmosphere, was built in 1880. In 1928 the Bestbier family purchased the wine estate and today Pieter Bestbier is a third generation winemaker on Goede Hoop.

Every square metre of the 120 ha wine estate is situated on the slopes of the valley and about 80 ha have been planted with vines facing mainly north and north-west. Two hundred and fifty metres separate the lowest and highest vineyards and mesco-climates abound as the temperatures and rainfall differences between these vineyards are considerable. Also the horseshow-shaped vineyards ensure the right hours of sunshine for every variety. These conditions -the temperature, climate as well as quality of the soil - are ideal for producing wines of excellence. On the crest of the hills are the weathered remains of granite outcrops. The surrounding soils are ideal for vineyard cultivation, especially red wine because the moisture-retaining sub-soils keep the wine roots cool, even in summer. The Goede Hoop vineyards have been planted here. The vineyards are not irrigated as the rainfall is sufficient at between 600 and 900 mm per annum.

Goede Hoop is gelee diep in die Bottelarykloof op die ou pad tussen Stellenbosch en Kuilsrivier. Die karaktervolle ou plaaswoning is reeds in 1880 gebou. Die plaas is in 1928 deur die Bestbiers gekoop en in 1959 het Johan by sy pa oorgeneem. In 1993 het Pieter, die derde geslag wynmaker, by sy pa oorgeneem.

Elke vierkante meter van die 80 ha landgoed le teen die hange van die Bottelarykloof en die wingerde front meestal noord en noord-wes. Met n 250 meter verskil tussen die hoogste en laagste wingerde bestaan daar verskeie meso-klimate as gevolg van temperatuur - en rrenval verskille.
Die wingerde is in n perdehoef-vorm aangele sodat elke kultivar net die regte hoeveelheid son kry. Hierdie toestande is baie gunstig vir die produksie van wyne van baie hoe gehalte. Op die kruine van die heuwels is die verweerde oorblyfsels van eens ontsaglike granietrotse. Die droeland-wingerde van Goede Hoop staan in hierdie graniet grond met n onderlaag wat sy vog nie maklik verloor nie en wat die wortels van die stokke selfs in die somer koel hou. Die wingerde word nie besproei nie aangesien die reenval genoegsaam is, tussen 600 en 900 mm per jaar. Die heilsame suidoosbries hou die wingerde koel in die somer.